Monday, October 16, 2017

Petrus Willis se Rolbal loopbaan

Baie geluk aan Petrus Willis met sy span se rolbal prestasie.

Tydens die Enver Buys toernooi het hulle 4de plek behaal. Mooi so Petrus. Ons is baie trots op jou.